Middelburg se sewes rugbyspan, wat bekend staan as die Bulldogs, neem Saterdag, 22 November, aan die Middies Touch deel.
Daar is 10 spelers per groep en spanne stuur ses spelers op die veld. Plaasvervangers kan voortdurend afgewissel word.
Inskrywingsgeld beloop R500 vir junior spanne en R1500 vir seniors.
Die Bulldogs se span bestaan uit Fourie Joubert, Kwanele Nkambule, Divan Geyser, Chelton de Villiers, Rio Cordioli, Jaco Venter, Stabsa Skosana, Google Magagula, Delron Cyster, Siya Jabuza.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
