Tokkie Maritz by ’n paar van die skenkings wat Saterdag by die Touching Hearts fietswedren ontvang is. FOTO: Verskaf.
Dit het hulle weer die afgelope week bewys.
Tydens Vrydagaand se liggierit deur die dorp se strate is daar ’n insameling gehou vir die Umephi babahuis wat goed ondersteun is deur die Middelburg Fietsryklub.
Saterdagoggend tydens die Touching Hearts fietswedren by Rooiwal net anderka
* Sy bied op 31 Januarie die Race&Ditsong fietswedren by die Willem Prinsloo Museum aan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.