Middelburg fietsryers, Sion Smit, Herman Grobler en Kobus Fourie het saam met ’n groot groep fietsryers van Groblersdal vir Andru van Zyl, wat vanaf Polokwane na die Kaap ry vir die liefdadigheidsorganisasie Choc, op die pad begelei.
Hulle is reeds Kranspoort uit en sterk oppad na Middelburg toe.
Fietsryers wat die laaste stukkie wil saamry, moet daarop let dat hulle oor sowat twee ure by Middelburg sal wees.
@middelburgobserver Oud Affies hoofseun, Andru van Zyl, goed oppad na die Kaap vanaf Polokwane vir Choc, Kinderkankerstigting Suid-Afrika. Video: Tobie van den Bergh. CHOC, KinderkankerstigtingSuid-Afrika, CancerChildren, MiddelburgObserver
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
