News

Saggeaarde Jaene se roudiens by ouetehuis gehou

'n Geliefde maatskaplike werker by die SAVF Maatskaplike Dienste is verlede Sondag oorlede.

Jaene Schreuder (63), die saggeaarde maatskaplike werker wat gespesialiseer het in aannemings, is verlede Sondag in die SAVF Tehuis se siekeboeg oorlede.

Jaene was die kantoorbestuurder by die SAVF Maatskaplike Dienste en het ‘n besondere wyse gehad waarmee sy menste hanteer het.

Sy is die oggend in die siekeboeg oorlede, nadat die ongevalle personeel van die King Nyabela Hospitaal, volgens haar vriende, geweier het om haar op te neem. Lees die skokkende gebeure in hierdie week se uitgawe van die Middelburg Observer.

‘n Roudiens word Woensdag (14 Januarie) om 11:00 in die sitkamer van die SAVF Tehuis gehou.

Die diens kan aanlyn gevolg word deur op die SKAKEL te kliek. Die ID is: 860 9806 6835 en die wagwoord (passcode): 643917.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button