News

Oud-Middelburg-inwoner Hein van Deventer gevind

Hein van Deventer, ’n oud-Middelburg-inwoner wat as vermis aangemeld is, is ongedeerd gevind.

Ná weke van onsekerheid, spanning en hoop het die nuus waarop familie en vriende gewag het uiteindelik gekom. Hein van Deventer, ’n oud-Middelburg-inwoner wat as vermis aangemeld is, is gevind.

Daar is ’n beroep gedoen dat Hein en sy familie se privaatheid in hierdie sensitiewe tyd gerespekteer word.

Hein van Deventer, Mikevolhuis, missing person
Mike Bolhuis en sy span het ook gehelp om na Hein te soek. Foto: Skermskoot.

Familielede het hul dankbaarheid openlik op sosiale media uitgespreek. Yvonne du Plessis geskryf: “Dankie aan al my vriende wat gedeel het. Hy is gevind en veilig. My kleinseun sal grootword en sy oom ken. Die waarheid sal ons vrymaak.”

• Die bekende speurder, Mike Bolhuis en sy span van Specialised Security Services (SSS), het deel van die ondersoek uitgemaak en ook op hul sosiale media gedeel dat Hein gevind is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Carmia Jansen van Vuuren

Carmia is an up-and-coming junior journalist at the Middelburg Observer. She has a burning passion for creative writing and poetry. She is a qualified language educator but fiercely enjoys the challenges that writing and reporting offer. Her focus spreads over different fields, including human interest, hard news, investigative reporting, and sports.
Back to top button