Ander spanne het mos nie ’n kans met so ghelukbringer nie? Phillip du Plessis se glimlag sal enige span se kanse laat verwelk. FOTO: Tobie van den Bergh.
Met so gelukbringer staan ander spanne nie ’n kans nie!Laerskool Middelburg het ’n geheime wapen, sy naam is Phillip du Plessis.
Phillip du Plessis maak gereed om sy plig as gelukbringer vir Laerskool Middelburg na te kom. FOTO: Tobie van den Bergh.
Sy spanmaats noem hom Flippie.
Phillip lei die eerstespan op die veld met ’n groot glimlag en maak daarna ’n paar wawiele soos ’n Springbok gimnas.
Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.