News
Rooi Bulle klop Wesvalia
Beseringspook verhinder nie Jano Venter se span om Klerksdorpers te klop nie.
Dit betaal om positief te bly.
Jano Venter se HTS Middelburg eerstespan het vanmiddag, ondanks ’n rits beserings, met 29-22 teen Klerksdorp se Wesvalia gewen in die Virsekerbeker plaatafdeling.
Sy twee voorste senters, Jacques Greyling en Nathan Jansen van Vuuren, en verskeie ander spelers is op die krukkelys.
Ander uitslae is HTS Middelburg se telling eerste genoem:
o/14A 0-38.
o/14B 21-23.
o/14C 34-12.
o/15A 20-7.
o/15B 15-7.
o/15C 50-8.
o/16A 25-22.
o/16B 21-18.
O/16C 51-5.
Derde span 60-5.
Tweede span 41-19.
Eerste span 29-22.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
