News

KYK: Vuiste gaan in Barnyard klap

Oud HTS Middelburg leerling pak vegter van die Wes-Kaap.

Die inweeg is gedoen, die eerste gevegte begin oor ’n paar uur en later vanaand is dit Middelburg se Bowen Kruger teen die Kaap se Leo Knoetze in ’n hokgeveg.

’n Groot kontingent Middelburgers het na die Vaaldriehoek opgeruk vir die geveg.

@middelburgobserver

Leo Knoetze en Bowen Kruger klim vanaand by Barnyard in die hok. Kruger is van Middelburg en die dorp se kampioen hokvegter.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Knoetze en Kruger pak mekaar in die Barnyard op Vereeniging.

Dit is die hoofvoorgeveg en die twee  se vuiste klap omstreeks 21:00.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Check Also
Close
Back to top button