HTS Middelburg se seisoen het Saterdag nog ’n knou weg, toe Zwartkop ’n vyftigtal teen hom aangeteken het.Zwartkop is tans die voorste span in die plaatafdeling van die Noordvaal Virsekerbeker en het maklik met 50-14 gewen.
Die Rooi Bulle moet nou Saterdag na Nelspruit reis, om teen die Wit Renosters kragte te meet.
Zwartkop uitslae:
o.14 A-span: 0-31.
o.14 B: 20-0.
o.15 A-span: 12-0.
o.15 B:14-36.
o.16 A-span: 26-29.
o.16 B: 24-7.
Derde span: 15-17.
Tweede span: 10-32.
Eerstespan: 50-14.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
