
‘n Werknemer van ‘n plaaslike sekuriteitsmaatskappy is vroeg vanoggend nie ver van sy werkplek af nie dood.
Huidige inligting dui daarop dat die werknemer ‘n hartaanval gehad het.
Hy het oorkant die pad parkeer by sy werkplek en uit die voertuig geklim toe hy skielik inmekaargesak het.
Noodbehandeling is toegepas, maar hy kon ongelukkig nie bygebring word nie.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!