Observer Daller
Loskopdam loop stééds oor
Loskopdam loop oor met ’n damstand lesing wat tans staan op 102.4%
Loskopdam het reeds op 9 November begin oorloop met water wat stadig oor die wal gestoot het.
Verlede Woensdag (19 November) het die damstand lesing vir Loskopdam gestaan op 103%, maar met ’n paar warm dae het die persentasie effens gedaal.
Teen vanoggend was die damstand 102.4%.
Lees ook: Groblersdal’s weather: Rain, rain, and more rain
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
