Observer Daller
-
’n Leeftyd in blou: Kolonel tree af
Observer DallerNá meer as vier dekades in die SAPD sê kol. Marie Basson totsiens aan ’n loopbaan van diens, opoffering en…
-
Drug crackdown leads to Marble Hall arrest
Observer DallerThe man is expected to appear in the Groblersdal Magistrate’s Court today.
-
Protes kan verkeer op R25 raak
Observer DallerPlaaslike kennisgewings dui op moontlike ontwrigting op die R25 Vrydag, 24 April.
-
Anna Rudolph se nalatenskap leef voort
Observer DallerAnna Rudolph se nalatenskap leef voort in geliefde kinderliedjies én die trotse skoollied van Hoërskool Ben Viljoen.
-
Sekhukhune pays tribute to former mayor Mokganyetjie
Observer DallerMaleke Mokganyetjie is being remembered for her long-standing commitment to public service and community development.
-
Koeler, nat dae voor droër naweek
Observer Daller’n Vogtige en nat week lê voor vir Groblersdal inwoners.
-
HBV blink uit by NWU semifinaal
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se sportspanne wys hul staal op die groot verhoog tydens die NWU semifinaal in Volksrust.
-
Sterk spanwerk lei Marble Hall Gholfklub na sege
Observer DallerMarble Hall Gholfklub se ligakaptein, Joe Botha, lei die span na ’n indrukwekkende oorwinning op tuisbaan.
-
LJM se Ratels onoorwonne by Grey-toernooi
Observer DallerLaerskool Julian Muller se Ratels (eerste rugbyspan) blink uit en stap weg as kampioene by die Grey Super Series.
-
Waarskuwing: Verkeerslig werk nie by Groblersdal Landdroshof
Observer DallerPadgebruikers in Groblersdal word gemaan om die kruising as ’n vierrigtingstop te hanteer.
-
Kragonderbreking Donderdag in dele van Groblersdal
Observer Daller’n Paar strate in Groblersdal word geraak deur munisipale elektrisiteitsopgraderings wat Donderdag plaasvind.
-
Donderstorms tref Groblersdal vanaf Donderdag
Observer DallerReën en donderweer word vir die tweede helfte van die week vir Groblersdal voorspel.











