Schools
Rooi Bulle wen in Laeveld
HTS Middelburg se eerste rugbyspan het gewys dat hulle in die Laeveld kan brul toe hulle Nelspruit 33-23 geklop het.
Die Rooies se kaptein en heelagter, Barend Smit, het 23 van sy span se punte aangeteken (‘n drie, drie doelskoppe en vier strafskoppe).
Die skool se eerste dogtershokkiespan het 0-2 verloor.
Rugby:
Eerste span: 33-23
Tweede span: 17-15
Derde span: 21-14
Vierde span: 13-12
o/16A: 5-19
o/16B: 19-13
o/15A: 26-10
o/15B: 5-15
o/15C: 0-27
o/14A: 0-36
o/14B: 30-21
o/14C: 12-30
Puntemakers vir die Rooi Bulle: Drieë: Stephan Enslin, Barend Smit en Jan Rens. Doelskoppe: Smit (3). Strafskoppe: Smit (4)
Dogtershokkie:
Eerste span: 0-2
Tweede span: 1-2
o/16B: 0-7
o/16A: 1-1
o/15B: 1-0
o/15A: 1-1
o/14B: 1-1
o/14A: 1-3
• Die Rooies speel die naweek weg teen HTS Witbank.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
