Rooies op die wenpad
Die Rooi Bulle het hul onoorwonne rekord in die Makroskoolliga verleng met 'n sege van 24-22 teen HTS Witbank in eMalahleni.
Die Rooi-netbalspanne het ook in dié stad aan die Nkangala-uitspele deelgeneem en die bane van Laerskool Taalfees rooi geverf!
Al die netbalspanne van HTS Middelburg eindig onder die top drie in Nkangala: ses spanne is as Nkangalakampioene gekroon, twee spanne eindig as naaswenners en nog twee spanne eindig in die derde plek.
Rugby:
Eerste span: 24-22. Puntemakers:
Drieë: Eric Basson, Barend Smit, Chrisjan Steynberg, Driaan Bester. Doelskoppe: Brandon Parr-Bailey (2).
Tweede span: 47-0
Derde span: 87-0
Vierde span: 64-3
o/14A: 29-7
o/14B: 5-8
o/14C: 31-14
o/15A: 34-9
o/15B: 38-5
o/16A: 23-15
o/16B: 19-0
Dogtershokkie:
Eerste span: 1-1
Tweede span: 0-0
o/16A: 1-2
o/15A: 1-0
o/15B: 0-1
o/14A: 0-0
o/14B: 0-1
Netbaluitslae van die Nkangala-kampioenskap:
Eerste span: 46-11 vs Kriel; 41-16 teen HTS Witbank (Nkangala-wenners)
Tweede span: 28-11 teen Patriot; 26-28 teen Delmas (Nkangala-naaswenners)
o/17A: 19-4 teen HTS Witbank; 20-14 teen Generaal Hertzog (Nkangala-wenners)
o/17B: 12-11 teen Kriel (Nkangala-wenners)
o/16A: 28-8 teen HGH; 15-5 teen HTS Witbank (Nkangala-wenners)
o/16B: 17-9 teen Delmas; 12-9 teen Kriel (Nkangala-naaswenners)
o/15A: 22-6 teen HTS Witbank; 13-9 teen HGH (Nkangala-wenners)
o/14A1: 29-3 teen HTS Witbank; 24-4 teen HGH (Nkangala-wenners)
o/14A2: 10-8 teen HGH; 8-9 teen HTS Witbank (derde plek)
o/14B: 9-14 teen Delmas; 10-0 teen Patriot (derde plek)
Nege van die Rooies se netbalspanne neem op 20 en 21 Junie aan die Mpumalanga Kampioenskap in Witrivier deel.
