Schools

Deelnemers ‘skitter’ in CR Nagresies

’n Groot aantal inwoners het deelgeneem aan Laerskool CR Swart se Silwer Nagresies.

Deelnemers is aangemoedig om in hul beste silwer uitrustings te kom en hulle het nie teleurgestel nie. Te danke aan al die uitrustings was dit beslis ’n ‘skitterende’ aand.

Daar het ’n geskatte 700 mense aan die 4,9km pretdraf deelgeneem terwyl 135 drawwers aan die 10km deelgeneem het.

Jansen Bell van HTS Middelburg het die 4,9km gewen.

Die wenners vir die 10km is as volg:

Mans
•Ope:
Moses Mahlangu (Nkangala Athletics Academy) 31’15
•Junior:
-Hanko Cronjé (Rooies) 34’23
40+
-Graham Malinga (Eskom) 32’51
50+
-Lucas Mahlangu (Eskom) 39’13
60+
-Stoney Steenkamp (RWFL MPL) 46’17
70+
-Conrad Stoltz (Middelburg Marathon Klub) 1:11’51

Vrouens
•Ope:
Eunice Nhlapo (Eskom) 40’33
•Junior:
-Carina Fourie (Rooies) 45’00
40+
-Eunice Nhlapo (Eskom) 40’33
50+
-Charmaine van der Merwe (Middelburg Marathon Klub) 54’12
60+
-Charmaine Smit (Midack) & Noreen Jordaan (Midack) 1:11’52


Jy kan kies wie jou gunsteling Silwer drawwer was.

Gaan besoek Run Walk for Life Middelburg se Facebook blad of kliek op die skakel en “like” jou gunsteling. Die foto met die meeste “likes” wen.

 

Ander nuus:

Ma dankbaar dat hulle leef na sy en dogtertjie in Middelburg rooftog raak geskiet is

Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo

Seuns vloek bejaarde in padwoede insident

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button