Primary SchoolSchoolsSport
Kwaggas op wenpad by rugbydag
Van Wildehonde tot Arende slaags toe kaalvoetspanne mekaar pak
Middelburg se junior rugbyspanne, bekend as die Kwaggas, het tydens Saterdag se rugbydag een na die ander oorwinning ingeryg.
Die o. 13-span was behoorlik op die oorlogspad en het Witbank met 36-19 geklop en Wild Dogs (Volksrust) met 46-15.

Die o. 9-spanne tellings was:
Kwagga A 55 – Sables (Standerton) 0
Kwagga B 12 – Arende een 14
Kwagga C 10 – Witbank 34
Kwagga A 46 – Laeveld 12
Kwagga B 24 – Sables 12
Kwagga C 5 – Arende twee 24

Die o. 10-spanne se uitslae:
Kwaggas 29 – Witbank 0
Zebras 17 – Sables 7
Kwaggas 31 – Ermelo Arende 0
Zebras 15 – Delmas 17
Die o. 12-uitslae:
Bergkwaggas 22 – Arende 0
Arende 26 – Kwaggas 5
Kwaggas 15 – Sables 12





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
