C.R. Swart gasheer by atletiek byeenkoms
Laat op 'n Dinsdagmiddag, terwyl die son almal klits dat die wange gloei, het die Menere en Juffrouens van Laerskool C.R. Swart saam met die jong superster atlete van Middelburg, die skroeiende hitte uitgedaag op die sportveld.

Daar was gewigstoot, hoogspring, verspring, kort en langafstand resies gehou, by die vriendskaplike sportbyeenkoms tussen al die laerskole.
Die fokus van die dag het gelê by deelname, en nie wen of verloor nie.
Laerskool Dennesig, Laerskool Kanonkop, Laerskool Middelburg, Middelburg Primary en C.R. Swart was almal betrokke.
En die kinders het hulle alles gegee!

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
