JC wys hy is bobaas blits
JC Pretorius het die naweek tydens die Sydney sewes kennis gemaak met die ongenaakbare werklikheid van dié klipharde reeks.

Pretorius het sy plek stelselmatig oopgespeel, totdat hy in die beginspan was van die uitspeel om die vierde en vyfde plek teen Australië wat die Blitse 12-10 gewen het.
In die kwarteind nederlaag teen Engeland is hy met ’n rooikaart gestraf, na ’n oortreding by ’n losskrum.
Die gewese HTS Middelburg Rooibul het gewys dat daar ’n lang loopbaan op die sewestoneel op hom wag met kraglopies en rotsvaste verdediging.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
