Die twee gewese HTS Middelburg sterre, draf weer vanjaar vir die Leeus in die Superreeks uit en Coetzee is ingesluit in die span wat Saterdagaand weg teen die Jaguares speel.
Smith is nie vir die kragmeting gekies nie weens ’n kuitbesering.
Daar sou later besluit word of die oud Rooies skrumskakel, Dillon Smit of Hianni Lombard, een van die plaasvervangers sou wees.
Leeus: Andries Coetzee, Courtnall Skosan, Lionel Mapoe, Harold Vorster, Aphiwe Dyanti, Elton Jantjies Nic Groom, Warren Whiteley (k), Hacjivah Dayimani, Marnus Schoeman, Marvin Orie, Rhyno Herbst, Carlu Sadie, Malcolm Marx, Dylan Smith.
Plaasvervangers: Pieter Jansen, Frans van Wyk, Jacobie Adriaanse, Ruan Vermaak, Robert Kruger, Gianni Lombard/Dillon Smit, Wandisile Simelane, Ruan Combrinck.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
