Dis Tuks of niks
Dit is Maandag die groot een in die Varsitybeker wanneer die twee aartsvyande, Tuks en Maties, mekaar in Pretoria pak.

Marius Verwey se Tuks span word nie die seisoen veel van ’n kans gegee om hond haaraf te maak nie, terwyl die Maties se maroen masjien tot dusver alles voor hom platvee.
In ander bepalings speel die Sentraal Universiteit van Bloemfontein op sy tuisveld teen die Universiteit Johannesburg om 16:45.
Die Puk speel om 18:30 tuis teen die Universiteit van die Wes Kaap.
FNB Wits pak FNB Shimlas om 18:30 met die groot stryd tussen Tuks en Maties om 19:00 op die LC de Villiers stadion in Pretoria. Dié wedstryd word regstreeks op televisie uitgesaai.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
