Groen is reg vir seisoen
Hoërskool Middelburg se netbalspanne het teen Ermelo gewys dat hulle vuur en vlam is vir die nuwe seisoen. Middies het teen Ermelo kragte gemeet ter voorbereiding vir die Super 16 PUK reeks wat die naweek afskop.
Uitslae vir die dag:
O/14A 19-6
O/14B 16-11
O/15A 33-5
O/15B 27-2
O/16A 22-3
O/16B 38-5
2e 20-15
1ste 25-14.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
