Honderdtal vir Stoltz
Die veteraan drawwer van Middelburg Marathonklub, Conrad Stoltz, het Saterdag sy honderdste parkrun kafgedraf.
Uitslae van ander parkrunners is:
Hanko Cronjé 18:48 wat sy persoonlike beste is, Abednego Ngwenyama 22:07, Manus Bouwer 24:22, Brendan Colloty 24:30,
Petra Wassenaar 24:33, Bongani Mashimbye 24:44, Jan Naudé 25:46, Mashudu Tshisikhawe 26:38, Francois Clapton 27:05, Leoni Buitendach 27:29, Joost Tryhou 27:47, Hein Koch 27:51, Willem Swart 28:04, Danie du Plessis 28:05, Kevin Billy 28:17, Hennie Lourens 28:20, Japie Benadie 28:24, Hannes Kruger 28:42, Jaco Benadie 28:57, Sybrand Basson 29:24, Johan Swart 29:27, Pieter Jordaan 29:41.
Daar was 148 deelnemers.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
