Sport

Luzaan in die kol

Die skietseisoen het die naweek by Hoërskool Generaal Hertzog begin.

Hoërskool Middelburg se Luzaan Bolt het die jaar afgeskop met ’n persoonlike beste.

Die volgende leerders is nuwe skuts in die 2019 MHS skietspan:

Nicole Badenhorst, Migael du Plessis, Coerien du Preez, Braydon Gifford, Bree Gifford, Arian Groenewald, DW Groenewald, Derik Hattingh, Adine Jacobsen, Annemie Janse van Rensburg, Nicholas Prinsloo, Kiaan Taljaard, Kaylee van der Westhuizen en Hanlu Wood.

Bree Gifford, Hanlu Wood, Kiaan Taljaard en Migael du Plessis.
Kaylee van der Westhuizen, Nicolaas Prinsloo en Braydon Gifford.

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button