Naelbytstryd op netbalbaan vir Middies
Hoërskool Middelburg se eerste netbalspan het in ’n naelbytstryd met een punt teen Hoërskool Westvalia verloor.

Alhoewel dit teen halftyd gelyk het asof die skrif aan die muur is vir Middies se netbalspan, het hulle sterk teruggekom in die laaste helfte. Die twee spanne was kort voor die eindfluitjie geblaas het gelykop met 14 elk.
Westvalia wen uiteindelik met een punt.
Die res van die netbalspanne het as volg gevaar (MHS se telling eerste):
• o/14A: 18-7
• o/14B 9-18
• o/15A 23-14
• o/15B 19 -6
• o/16A 23 -8
• o/16B 26 – 2
• o/17A 13 – 9.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
