Sipho skitter vir Middies se eerstes
Hoërskool Middelburg se eerste rugbyspan weet hierdie jaar waar die doellyn is. Die span het in ’n opwindende kragmeting in die NWU Super 16 reeks met 45-35 teen Randburg geseëvier.

Die dag se uitslae is:
Netbal:
O/14 A 28-9
O/14 B 16-14
O/15 A 22-20
O/15 B 16-16
O/16 A 26-5
O/16 B 35-2
O/17 A 19-9
1ste 10-20
2de 22-12

Skaak:
Leerders wat hulle borde gewen het is:
Sue-Ann Jane van Rensburg
Diaan Louw
Patrick Nel
Suné Strydom
Wilmé van Niekerk
Juniors wen 4-1
Seniors verloor 1-4

Rugby:
Sipho Nzotho was skitterend vir die eerstespan en het nie net twee drieë gedruk nie, maar is ook aangewys as speler van die wedstryd.
0/14 A – 50-5
0/14 B – 52-0
0/15 A – 35-0
0/15 B – 30-0 : Randburg geen span
0/16 A – 46-0
0/16 B – 28-14 n
4des – 30-0 : Randburg geen span
3des – 14-5
2des – 38-31
1stes – 45-35
Drieë: Sipho Nzotho (2), Lance Mayisela (2), Rowane Skosana, Jan Joubert, Frik Lange.
Doelskoppe: Ricardo Schonefeldt (5).

Hokkie seuns:
O/16 Seuns wen 5-0 (wedstryd gestop)
1ste span wedstryd uitgestel weens weerlig.
MHS Hockey Girls
U14A 7 – 0
U14B 1 – 0 (Friendly)
U15A 3 – 0
U15B 1 – 0 (Friendly)
U16A 3 – 0
U16B Friendly (MHS get the points)
Hommels 2 – 0
1st 5 – 0

MHS Tennis:
Juniors lose 7-56
Seniors lose 23-40
Senior girls Selisha Naidoo and Hannah Lombard each win their singles with 5-4 and 8-1 respectively, and also win their doubles 7-2!
Skiet:
Middies het die afgelope naweek aan die laaste skietkragmeting vir die kwartaal deelgeneem. Die gewere by Ben Viljoen in Groblersdal en die pistole by HGH in Witbank.
Goeie uitslae is behaal en die volgende leerders het met die kompetisie hul persoonlike beste oortref : O/14 – Braydon Gifford, Nicholas Prinsloo, Kiaan Taljaard, Kaylee van der Westhuizen; O/16 – Migael du Plessis, Bree Gifford, AJ Labuschagne; O/21 – Rudi Botha, Adine Jacobsen, Ruan Landman, Annabel Swart en Keenan Taljaard.
Bree Gifford en Keenan Taljaard het belangrike mylpale behaal met Bree wat haar eerste 1000 geskiet en Keenan wat sy eerste 1400 geskiet het, wat hom dan ook eerste in die streek geplaas het (uit ’n moontlike 1600).
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
