Sport

Dis Tuks of Niks

Dit is Maandag Tuks of Niks.

Speeltyd is verby en die groot toets breek Maandag vir die span van Marius Verwey aan.

Gaan ’n Middelburger soos Danie Faasen vantevore die eer hê om die Varsitybeker te verower?

Die eerste hekkie is die Pukke, die Noordwes Universiteit, wat Wits met minagting uit sy pad gevee het met ’n 74-15 oorwinning.
Die afskop is om 16:45 op die LC de Villiers Stadion.

Die groot gunsteling om die reeks te wen, Maties, speel om 19:00 teen Shimlas in die Danie Craven Stadion.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 
Back to top button