Fouché vir Leeus naasbestes gekies
Die Middelburger, Eddie Fouché, is in die span ingesluit wat Vrydagmiddag vir die Leeus teen die Haaie se naasbestes op Emirates Airlinepark speel.
Fouché, ’n losskakel, begin op die plaasvervangerbank.
Xerox Leeus teen Haaie XV: Shaun Reynolds, Ruan Combrinck, Franco Naudé, Harold Vorster, Stean Pienaar, Gianni Lombard, Bradley Thain, Pikkie de Villiers, PJ Steenkamp, James Venter, Darrien-Lee Landsberg, Ruben Schoeman, Johannes Jonker, Robbie Coetzee, Danie Mienie. Plaasvervangers: Pieter Jansen, Leo Kruger, Frans van Wyk, Chergin Fillies, Kwagga van Niekerk, MJ Pelser, Oupa Mthiyane, Tinus Combrink, Jeanluc Cilliers, Eddie Fouché, Madosh Tambwe, Jan-Louis la Grange.
•Intussen is Boeboes Coetzee weer terug op heelagter vir die Leeus in hulle kragmeting teen die Sharks in ’n Super wedstryd.
Nog twee oud HTS Middelburg sterre, Kwagga Smith (losvoorspeler) en Dillon Smit (skrumskakel), is nog albei op die krukkelys.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
