JC nie in Hong Kong
Die Blitsbokke is die naweek in Hong Kong gelaai met Davidse maar sonder JC.
Die witkop flank en oudleerling van HTS Middelburg, JC Pretorius, het ’n operasie aan sy arm ondergaan en is vir ses weke op die kantlyn.
Sy plek onder die voorspelers word ingeneem deur nog ’n oud Puma, Werner Kok, wat aan Hoërskool Nelspruit gematrikuleer en vir die Pumas skole sewes gespeel het. Hy skuif na die voorspelers.
Die Davidse in die span is Angelo, Zain en Selvyn.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
