Sport

De Beers brekers in parkrun

Hanko Cronjé en Frik de Beer het mekaar in Saterdag se parkrun tot persoonlike beste tye aangespoor. Cronjé was eerste oor die eindstreep in ’n tyd van 18:36 met De Beer wat ’n 20:44 afgeblits het.

Dit was die dag van die De Beers want Hannes was derde in 21:55.

Ander uitslae is:

Manus Bouwer 23:38, Petra Wassenaar 23:56, Benjamin Nel 24:04, Ilse Botha 24:44, James Ainsworth 25:04, Jan Naudé 25:13, Kobus Olivier 25:15, Pete van der Spuy 25:38, Johan Prinsloo 25:57, Mashudu Tshisikhawe 25:58, Danie du Plessis 26:19, Leoni Buitendach 26:25, Japie Benadie 26:57, Willem Swart 27:13, Christiaan Rall 27:16, Hein Koch 27:16, Johan Swart 27:37, David Sindane 28:23, Janika van der Linde 28:56, Hannes Kruger 29:00, Louwrens Marthinus du Plessis 29:02, Sello Nzama 29:13.

Interessante statistiek is dat 4,143 deelnemers al 33,644 parkruns voltooi het.

’n Totaal van 89 verskillende klubs was verteenwoordig met 5,526 persoonlike beste tye.
Die naweek het 173 drawwers en stappers opgedaag met die meeste ooit 309.

’n Ongelooflike 168,220 kilometer is al afgelê.

Sherilene Gelderblom hou steeds die vroue rekord in 19:18 met Samuel Moleshioa se 17:23 die beste onder die mans.

Die ouderdomsrekordhouer is Dewald de Beer met 86.57 % in ’n tyd van 22:50.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 
Back to top button