Sport

Staan opsy jongelinge

Staan opsy jongelinge, dat die oumanne kan verby gaan!

Drie veterane was Saterdag eerste, tweede en derde oor die parkrun se eindstreep. Manus Bouwer (24:08) wat in die kategorie 50-54 deelneem, Pete van der Spuy (24:44) in die afdeling 55-59 en Hennie Lourens (25:06) ook in die afdeling 50-54.

Ander uitslae:

Leoni Buitendach 25:27, Japie Benadie 27:15, Willem Swart 27:26, Hannes Venter 27:47, Joshua Heydenrych 28:12, Jaco Benadie 28:29, Hannes Kruger 28:36, Vic Stander 28:50, Sannie Uys 29:07, Lungelo Mthembu 29:22, Andrew White 29:59, Dumisane Mbatha 30:35, Nompumelelo Mahlangu 31:26, Frik Smith 31:53, Michael Combrink 32:01, Thendo Mphaphathi 33:15, Patrick Vezzy Mhlanga 33:23, Ernst van Niekerk 33:31, John van Niekerk 33:39, Jennifer Smith 33:50, Debbie Hapelt 33:56, Ross Lesser 34:10, Viljoen van der Merwe 34:42, Cephas Fungayi Matonhodze 34:49.

 

 

 

Lees ook:

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button