
Albei HTS Middelburg, albei Blitsbok sterre.
Daardie witkop blits, JC Pretorius, is terug in die Bok sewes span vir Wêreldrugby se sewesreeks volgende naweek in Engeland.
Die span is: Siviwe Soyizwapi (k), Ryan Oosthuizen, Sako Makata, Impi Visser, Kurt-Lee Arendse, Werner Kok, JC Pretorius, Branco du Preez, Selvyn Davids, Justin Geduld, Stedman Gans, Muller du Plessis. Plaasvervanger: Phillip Snyman.
Kwagga draf Saterdag vir die Leeus teen die Highlanders in die Superreeks uit.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
