Middies in drieëfees
Hoërskool Middelburg het Oos-Moot Saterdag in ’n drieëfees met 46-32 geklop in die Virsekerbekerreeks.
Uitslae (MHS telling eerste):
o/14A wen 52-0
o/14B wen 55-7
o/15A wen 22-10
o/15B wen 21-19
o/16A wen 35-17
o/16B verloor 10-22
3des verloor 10-14
2des verloor 13-15
1stes wen 46-32

Drieë: Sanele Zungu (9); Lance Mayisela (14) x 2; Jan Joubert (12); Wayde Wilcox (13); Smiley Mosia (11); Frik Lange (7)
Skepskop: Ricardo Schonfeldt
Doelskoppe: Schonfeldt verdoel vier drieë.
Speler van die wedstryd: Flank Gerrie Janse van Vuuren as gevolg van sy werkverrigting.
Beste duikslag: Alex Coetzee
Beste drie: Sanele Zungu
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
