
HTS Middelburg se eerstes is Saterdag deur ’n bruin Helpmekaar stoomroller getref, wat hulle met 50-5 van die veld gevee het.
Edwin Till het die enigste Rooies drie gedruk.
Dit was nie dat die Rooies nie probeer het nie, maar Helpmekaar se kragtige agttal en Leeus losskakel het die ghitaar geslaan.

Lees ook:
Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry
Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
