Jong Middies is eerste
Hoërskool Middelburg se B-spanne het hul man gestaan tydens die Nkangala uitspele.
Uitslae:
o/14B wen teen HTS Middelburg 14-7;
o/15B verloor teen HTS Middelburg 9-12;
o/16B wen teen Hoërskool Generaal Hertzog 12-6;
Hommels speel teen Kriel en wen 22-1;
Hommels speel teen HTS Middelburg en verloor 7-14
Plasings in die liga:
o/14A 1ste
o/14B 1ste
o/15A 1ste
o/15B 2de
o/16A 2de
o/16B 1ste
o/17A 2de
Eerstes 2de
Hommels 2de.
Die B spanne speel hierdie naweek by Hoërskool Generaal Hertzog en die A-spanne speel volgende naweek 31 Mei – 1 Junie by Hoërskool Rob Ferreira.
Lees ook:
Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry
Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
