Sport

Kay wou dogters bemagtig

Die Kay Motsepe Vereniging se o/15 Mpumalanga uitspele is Saterdag by HTS Middelburg gehou.

Die Kay Motsepe o/15-liga is in 2015 gestig met die doel om dogters te bemagtig en te ontwikkel.
Elke provinsie hou sy eie uitspele in die twee afdelings: Batho en Ubuntu.

Die top twee skole van al nege deelnemende provinsies se Batho- en Ubuntu-afdelings kompeteer teen mekaar by die Nasionale Kay Motsepe Toernooi.

Zané du Preez (HTS Middelburg). FOTO: Daleen Naude.

Slegs die top skool in die Batho- en Ubuntu-afdeling word uitgenooi om aan ’n internasionale toernooi in Singapoer gedurende Desember deel te neem.

In 2015 was HTS Middelburg se o/15-span deel van die uitgesoekte geselskap wat aan die toernooi in Singapoer deelgeneem het.

•HTS se o/15-netbaldogters het die afgelope naweek kragte gemeet teen die top skole in die provinsie. Die Rooies se o/15A-netbaldogters het ’n algehele vierde plek tydens die Kay Motsepe Mpumalanga uitspele behaal.

•HTS Middelburg se o/14B-, o/15B-, o/17B- en o/18B-spanne speel die naweek in die MSN-finale by Hoërskool Generaal Hertzog.

 

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button