Middelburg en Witbank in reuse rugbywedstryd
Wanneer twee dorpe bots, is daar altyd ’n ontploffing!

Middelburg en Witbank het mekaar Saterdag met alles, behalwe die kroegstoele, getakel in ’n belangrike klubwedstryd by die Witbank High rugbyveld.
Middelburg was na ’n titaniese stryd met 29-25 baas.

Lees ook:
Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry
Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
