Pumas by Bondedag
Die Bondedag word Saterdag by Hoërskool Bekker aangebied met die Puma o/16 span wat teen die Haaie speel en die o/18 span wat die Valke pak.
o/16 span:
Khirwan Erasmus (HTSM); Kwanele Nkambule (Ligbron); Njabulo Maseko (Ligbron); Damian Markus (HTSM); Junior Mondlane (Rob Ferreira); Christiaan Gates (Rob Ferreira); Jarred Williams; Nico Henrico; Hanru Jansen; Monteo Meyer; Jacobus Venter; Griffin Schofield (Rob Ferreira); Cassie Botes (HTSM); Quin van Zyl (Nelspruit High School); Jandre Vlok (HTSM).
Plaasvervangers:
Josh Johnston (MHS); DJ Loock (Secunda); Werner Geldenhuys; Ronnie Tshabalala (Secunda); Njabulo Zulu (Highveld); Paul Steyn; Lwazi Mogodiri (Rob Ferreira); Jacquin Jacobus (De Villiers Graaf).
Die o/18 span se name was nie teen druktyd bekend nie.
Lees ook:
Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry
Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
