Vrou laat manne bloos met grootste vis
’n Vrou het die manne in vanjaar se Loskop Big Bass Bonanza ore aangesit.

Corne Schoeman het die jaarlikse swartbaar kompetisie by Loskopdam met ’n vis van 3.711kg. gewen. 37 Vis is ingeweeg met ’n gemiddelde gewig van 2.2kg. Hengel was oor die algemeen moeilik, maar ’n paar mooi visse het darem uitgekom.

Corne Schoeman 3.711
Arthur Symington 3.440
Reuben Dickinson 3.428
Norval Feuth 3.363
Anescke Botha 3.218
Ruan Wahl 2.888
Theuns Brecher 2.866
Jaco Harmse 2.806
Marelein Holtzhauzen 2.718
Daane van den Berg 2.694.

Ander nuus:
Koeie wreed doodgetrap na veediewe hulle saam op waentjie druk
Ouetehuis besoeker was uit op parool
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
