Die vroue A-span is tydens die MNRD prysuitdeling gelukgewens omdat hulle naaswenners was. Voor: Michaela Coetzee, Marisa Bekker, Shardone Lubbe, Aimee Hattingh, Jurney Lotz. Agter: Nolene Bronkhorst (spanbestuurder), Jentè Knoetze, Louise Liebenberg, Bianca Geldenhuys (kaptein), JP Lotz (spanbestuurder), Evette Groenewald en Monique de Villiers.
Phoenix Ringbalklub se trofeekas is tot oorlopens toe vol nadat hulle bykans al die toekennings opgeraap het tydens die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik prysuitdelkng.
Die klub is nie net gekroon as klub van die jaar nie, maar verskeie spelers en spanne het ook trofeë en ander toekennings verwerf.
Meer foto’s verskyn ook in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Steven van Eeden (MNRD voorsitter) oorhandig die klub van die jaar trofee aan Eugene Geldenhuys (voorsitter, Phoenix Ringbalklub). Foto: Verskaf.Die vroue B1-liga naaswenners. oor: Androulla Papadopoulos, Michaela Coetzee. Agter: Gabriella Bekker, Debbie Du Preez (kaptein), Abigail Trollip, Evette Groenewald (spanbestuurder) en Anneri Kunz. Foto: Verskaf.Die Mans A-span is gelukgewens by die MNRD prysuitdeling omdat hulle naawenners was in die A-liga. Voor: Sanele Mahlangu, Jacques Cilliers (kaptein), Ruan Lindeque, Jentè Knoetze (spanbestuurder). Agter: Mduduzi Mtshali, Eugene Nhleko, Charlie Groenewald (onderkaptein), Xander Malan, Eugene Geldenhuys, Stephan Knoetze (spanbestuurder) en Dean Barnard. Nie op foto: Snethemba Mthimkhulu. Foto: Verskaf.Jentè Knoetze: MNRD vroue B-peler van die jaar 2024. Foto: Verskaf.Daniël Jordaan: O/18 seunspeler van die jaar 2024. Foto: Verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.