Sport

Alle oë is vandag gerig op Aldrich

Nedbank uitdaag begin in mooi weer by Sun City

Alle oë is vandag op Sun City gerig. Die Nedbank gholf uitdaag skop af met ’n groot Suid-Afrikaanse veld.
Die miljoen dollar toernooi kan ’n tweestryd wees tussen die land se jong spelers en die res.
Van die jongelinge wat die oog vang is Garrick Hugo, Christo Lamprecht, Aldrich Potgieter, Yurav Premlall, Robin Williams en Ryan van Velzen.

Middelburg se oë gaan egter gerig wees op Potgieter, wat hulle beskou as hulle eie.
Hy het ’n droom jaar en maak sy buiging in die toernooi.
Hy slaan vanoggend om 10;39 af saam met Nick Taylor en Hoitong Li.
’n Spannende vier dae wag met die hoop dat ’n Suid-Afrikaner weer ’n slag die gesogte toernooi wen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button