Rozanne Oosthuizen met een haar karpvangste. Sy het drie karpe uitgetrek. Foto: Verskaf.
Knewelkarpe van amper 10kg is gevang tydens die Oosthuizen-gesin se hengeluitstappie na Meloti Valley Lodge.
Eben se karpe het 9.96kg en 9.5kg geweeg, Coenraad het een gevang van 8.5kg en Rozanne het drie gevang van 6.9kg, 7.2kg en 5.8kg.
Coenraad Oosthuizen spog met sy 8.5kg karp. Foto: Verskaf.Eben Oosthuizen met die 9.5 knewel wat hy uitgetrek het. Foto: Verskaf.
Plaaslike hengelaars is welkom om foto’s van hul vangste (plaaslik of ander damme) te WhatsApp na 072 248 3855 of stuur ’n e-pos na daleen@mobserver.co.za. Stuur jou naam en van, by watter dam die vis gevang is en wat die vis geweeg het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.