Aldrich Potgieter en sy pa Heinrich het rede om weer te glimlag, FOTO: Verskaf.
Aldrich Potgieter speel deesdae witwarm gholf. Nadat hy rondtes van 67 67 67 en 75 by die PGA se RBC Heritage toernooi gespeel het, het hy ook die naweek sy verdienste aangevul, met ’n skitterende vertoning in die Cadillac kampioenskappe.
Hy het op -8 geëindig na rondtes van 69 71 72 en 68 vir ’n totaal van 280. Sy prysgeld by die RBC Heritage toernooi was $142,750 en by die Cadillac kampioenskappe $350,000.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.