Bowen Kruger se skitterende vertoning Saterdag in die Heartfelt Arena in Pretoria, tydens Versus se Fight Night 20, verdien ’n bonus.
En jou stem kan aan hom daardie bonus besorg.
Gaan na Versus MMA se Facebook of Instagram blad en stem vir die oud HTS Middelburg leerling.
Kommentators was dit eens dat die middelgewig kragmeting tussen Bowen en Thabelo Nemukula die geveg van die aand was.
Nemukula het self gewys dat hy oor leeuemoed beskik nadat hy Bowen se beste houe gevoel het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
