EntertainmentLifestyle
Dit gaan epies wees
Daar is, egter, net één Cape Epic-bergfietstoer. En hy is inderdaad epies. Vanjaar se groot trap is van 23-30 Maart en deelnemers moet 718 kilometer aflê. Boonop is daar nog 14850 meter se klimwerk wat op hulle wag. Hier is Middelburg se deelnemers: • ABSA Roosters: Piet du Toit en Philip Bronkhorst • Bravehearts: Andre …
Daar is, egter, net één Cape Epic-bergfietstoer. En hy is inderdaad epies.
Vanjaar se groot trap is van 23-30 Maart en deelnemers moet 718 kilometer aflê.
Boonop is daar nog 14850 meter se klimwerk wat op hulle wag.
Hier is Middelburg se deelnemers:
• ABSA Roosters: Piet du Toit en Philip Bronkhorst
• Bravehearts: Andre Mountjoy en Thiesa Janse van Rensburg
• Diesel & Dust: Harry Scheepers en Jaap Meyer
•Jag-GOCycles: Stephan Muller en Neville Rosenstein
• Exxaro/EOH: Thomas Sokolangane en Tshepo Tlou
• Exxaro/Peptosport: William Lubambo
• Exxaro/PWC1: Phillimon Sebona en Jan Motshioa
• Exxaro/RMB1: Prince Maseko en Thokozani Mahlangu
• Exxaro/Tronox1: Nare Manemela en Lucky Mlangeni.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.