EntertainmentLifestyle

Aktrise gasvrou by konsert

Die bekende aktrise, Angelique Gerber, sal die gasvrou wees tydens die reuse konsert met Kurt Darren, Lianie May en Ampie du Preez op 24 Junie in die banketsaal.

VIP-kaartjies beloop R150 per persoon (net 400 beskikbaar) en R100 per persoon.

Vir enige navrae, bel Carin by 072 106 5231.

Die beeldskone aktrise, Angelique Gerber, sal die gasvrou wees tydens die konsert op 24 Junie in die banketsaal.
Die beeldskone aktrise, Angelique Gerber, sal die gasvrou wees tydens die konsert op 24 Junie in die banketsaal.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button