Update

Video: ‘Ek is nog hier…’ weerklink deur kerk

Die seuntjie, wat inwoners vir weke lank op hul knieë gehou het, is Vrydag vir die laaste keer gegroet.

Aiden Roberts se familie en vriende het afskeid van hom geneem vanuit die NG Suid kerk, hy sou later tydens ’n privaat seremonie veras word.

 

Lees meer hier:

Opvolg: Aiden haal self asem

Opvolg: Familie hoopvol oor Aiden

Die dorp vat hande

Opvolg: Aiden veg om lewe

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button