Video: Trane oor sy katte
Sosiale netwerke het van Woensdagoggend af gegons, nadat die gewese eienaar van Jugomaro Dierepark, mnr. Justin Fernandez, ’n emosionele pleidooi gelewer het dat mense na die park moet opruk om te keer dat sy geliefde roofdiere verwyder word. Aan die einde van die video bars hy in trane uit.
Die Fernandez familie is al maande in ’n regsstryd gewikkel om die plaas te behou, nadat hulle finansiële probleme ontwikkel het.
Daar is vyftien groot katte waaronder leeus en Bengaalse tiers.
’n Prokureur en Wips sekuriteitsdienste was op die plaas en die media is toegang geweier.
Agt katte is glo reeds verdoof en verwyder.
Dieselfde lot wag op die wolwe en rooikatte.
’n Regsverteenwoordiger op die toneel wou nie bekend maak waarheen die diere geneem word nie.
Tydens die verwydersingsproses is ’n wag van Wips beseer, nadat hy deur ’n tier aangeval is. Waarskuwingskote is toe afgevuur. Hy is na die Groblersdal Hospitaal geneem.
Daar is vyf leeus, 12 wolwe, drie riooikatte, ’n luiperd en 12 tiere op Jugomaro.
Die dierepark word geadverteer as:
Nestled between Groblersdal and Marble Hall, in Limpopo a valley laced with orange plantations and vineyards, is a 453 hector game reserve.
This exquisite reserve with it’s luscious bushveld scenery plays home to various indigenous wild life such as Impala, Kudu, Eland, Giraffe, Blesbuck, Waterbuck, Zebra, Ostrich, Blue Wildebeest, Steenbuck, Warthog and natural predators such as Jackals and Leopards.
The tree tops come to life with songs of the abundant bird life and of course a few more spectacular predators, our exqisuite pride of lions, tigers, wolves and caracals.
We form an unusual but very close pride, whether we have stripes, manes or two legs. Visit us for the experience of your life as we let you into our family and take you where you have never been before
Read previous articles here:
Video: Beeldmateriaal maak opslae
Opvolg : Jugamaro steeds in gevaar
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!