Jy torring nie aan ’n wenspan nie.
Jimmy Stonehouse is ’n ou hond wanneer dit by afrigting kom en gaan nie op hierdie stadium veel aan sy span verander wat die Valke Sondag in die Mbombela Stadion pak nie.
Die wedstryd skop om15:00 af.
Die Pumas behoort weer met ’n voltal punte te wen.
Pumas: Jaycee Nel,Valentino Wellman, Sango Xamlashe (Onder kaptein), Wian van Niekerk, Darren Adonis, Clinton Swart, Thomas Bursey, Marvelous Mashimbyi, Ruwald van der Merwe, Ntsika Fisanti, Tiaan de Klerk, JJ Scheepers, Sampie Swiegers (k), Gustav du Rand, Etienne Janeke. Plaasvervangers: Darnell, Osuagwu, Kudzwai Dube, Bryan le Roux, Miyelani Ngobeni, Andre Goedhals, Raegan Oranje, Danrich Visagie, Andrew Kota.

Die naweek se bepalings is:
28 Maart:
Gheetahs vs Oostelike Provinsie Shimla Park, Bloemfontein, 13:00.
Griekwas vs Griffons Suzuki Stadion Kimberley afskop 14:00.
Luiperds vs Grens Oliënpark Potchefstroom 15:00.
SWD Arende vs Boland Outeniqua Park, George 15:00.
