InnibosWat's nuus

Kry jou Innibos kaartjies so…

As jy nog nie jou Innibos kaartjies het nie sal jy moet wikkel. Kry kaartjies so in die hande...

Innibos kaartjies verkoop uit soos soetkoek en as jy nog wil koop sal jy nou vinnig moet spring.

Kaartjies vir die feesterrein, sowel as vir die verskeie vertonings, is by die die volgende punte oor die toonbank beskikbaar:

• Landwyd by alle Computicket en Shoprite Checkers winkels.
• Computicket kantore in die laeveld:
• Alle takke van Shoprite Checkers
• Nelspruit House and Home, Lifestyle Centre, Riverside Park
• Kruger Lowveld Chamber of Business and Tourism, Crossing winkelsentrum
• Riverside Mall en iLanga Mall computicket

Kaartjies sal ook by die deure van vertonings beskikbaar wees as dit nie reeds uitverkoop is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Mpumalanga News in Google News and Top Stories.

Back to top button