Kyk: Blameer Zuma en Ramaphosa vir ons land se verval – Mathews Phosa

Die oud-premier van Mpumalanga en anti-apartheid-aktivis sê die kern van die land se probleme is 'n gebrek aan leierskap.

Die leierskap van President Cyril Ramaphosa is in die visier ná ‘n verdoemende onderhoud deur anti-apartheid-aktivis dr. Mathews Phosa.

Phosa het met Izak du Plessis van Nuuspod, namens Caxton Local Media, gesels – dae voor die 15de Brics-beraad wat in Sandton, Johannesburg, afskop.

Die voormalige premier van Mpumalanga, Phosa, sê dat die land ‘n leierskapskrisis beleef en dat ‘Ramaphosa dink hy kan regeer met kommissies en onsersoeke terwyl ‘n goeie leier besluite moet neem, goed of sleg’.

Hy blameer onder meer vir Ramaphosa en oud-president Jacob Zuma vir die land se verval. Kyk hier:

Read original story on www.citizen.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Network News in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.
Back to top button